Cape Town SA
081 268 0048
BA Hons (UP) MA Psych (RAU)
THED (PRET)Cert Child Law (UP)
Accredited Family and Divorce Mediator
(Trained USA & Canada)
& Civil and Commercial Mediator
(ADR Group, London)
REGISTERED COUNSELLING & EDUCATIONAL PSYCHOLOGIST

EK, ANNE-MARIE RENCKEN-WENTZEL, is 'n gereg is treerde Voorligting en Opvoedkundige Sielkundige wat sedert 1983 as sielkundige praktiseer. Ek beskik oor die grade B.A. Honneurs (Sielkunde) wat aan die Universiteit van Pretoria verwerf is en die MA (Sielkunde) graad wat aan die Randse Afrikaanse Universiteit (nou UJ) verwerf is met 'n verhandeling getiteld "Persoonlikheidsbeeld van dogters uit gesinne met 'n psigies-afwesige vader". Ek het ook 'n Transvaalse Hoër Onderwys Diploma (HOD) verwerf aan die Pretoriase Onderwyskollege. Ek het van 'n doktersgraad (Ph.D in Kindersielkunde en verwante terreine) aan die Universiteit van die Vrystaat (die twee gedoseerde studiejare) suksesvol voltooi. Ek het nie die mini-tesis om gesondheids redes voltooi nie. Ek het 'n sertifikaat in Kinderreg aan die Universiteit van Pretoria verwerf. 

 

Lees meer...

 

 

Read our latest articles

 

 

Reg. No. 1995/002542/21
HPCSA PS 0014710
Practice No 0121037
403 Oasis Life, Fourth Avenue, Pinot Blanc Road,
Burgundy Estate, Cape Town, 7441

081 268 0048
admin@psymed.co.za
www.psymed.co.za
Consulting hours: Mon - Thu 8:30 - 13:00
Friday and afternoons by arrangement